Nokia 230 Gebruikersgids Inhoudsopgawe 1 Oor hierdie gebruikersgids 2 Om te begin Keys and parts ......... .
Page 3
Nokia 230 Gebruikersgids 8 Produk- en veiligheidsinligting Vir jou veiligheid .........
Page 4
Nokia 230 Gebruikersgids 1 Oor hierdie gebruikersgids Belangrik: Vir belangrike inligting oor die veilige gebruik van jou toestel en battery, lees ”Produk- en veiligheidsinligting” voordat jy die toestel in gebruik neem. Om uit te vind hoe om jou nuwe toestel te begin gebruik, lees die gedrukte gebruikersgids.
Nokia 230 Gebruikersgids 2 Om te begin KEYS AND PARTS Your phone This user guide applies to the following model: TA-1609. 1. Call key 8. Right selection key 2. Left selection key 9. Power/End key 3. Scroll key 10. Flashlight 4.
Nokia 230 Gebruikersgids Some of the accessories mentioned in this user guide, such as charger, headset, or data cable, may be sold separately. Note: You can set the phone to ask for a security code. Select Menu > Settings > Security >...
Page 7
Nokia 230 Gebruikersgids Open the back cover 1. Put your fingernail in the small slot at the back of the phone, lift and remove the cover. 2. If the battery is in the phone, lift it out. Insert the SIM cards...
Page 8
Nokia 230 Gebruikersgids 1. Slide the SIM card in the SIM card slot. 2. If you have a dual-SIM phone, slide the second SIM in the SIM2 slot. Both SIM cards are available at the same time when the device is not being used, but while one SIM card is active, for example, making a call, the other may be unavailable.
Nokia 230 Gebruikersgids CHARGE YOUR PHONE Your battery has been partially charged at the factory, but you may need to recharge it before you can use your phone. Charge the battery 1. Plug the charger into a wall outlet. 2. Connect the charger to the phone. When done, unplug the charger from the phone, then from the wall outlet.
Nokia 230 Gebruikersgids 3 Calls, contacts, and messages CALLS Make a call Learn how to make a call with your new phone. 1. Type in the phone number. To type in the + character, used for international calls, press * twice.
Nokia 230 Gebruikersgids SEND MESSAGES Write and send messages 1. Select Menu > Messages > 3. Write your message. Create message . 4. To insert symbols to the message, press *. 2. Type in a phone number, or select Add 5.
Nokia 230 Gebruikersgids 4 Personalize your phone CHANGE TONES Set new tones 1. Select Menu > Settings > Tone settings . 2. Select which tone you want to change and select for which SIM card you want to change it, if asked.
Page 13
Nokia 230 Gebruikersgids Edit Go to settings On the bottom left of your home screen is Go to , which contains shortcuts to various apps and settings. Select the shortcuts that are the handiest for you. 1. Select Menu > Settings > Go to settings .
Nokia 230 Gebruikersgids 5 Kamera PHOTOS AND VIDEOS Take a photo 1. Select Menu > Camera . 2. To zoom in or out, scroll up or down. 3. To take a photo, select Capture . To see the photo you just took, on the home screen, select Menu > Photos >...
Nokia 230 Gebruikersgids 6 Clock, calendar, and calculator SET THE TIME AND DATE MANUALLY Change the time and date 1. Select Menu > Settings > Time settings . 2. Select Auto-update of date and time > Off . 3. Select Clock > Set the time and enter the time.
Nokia 230 Gebruikersgids 7 Empty your phone REMOVE PRIVATE CONTENT FROM YOUR PHONE If you buy a new phone, or otherwise want to dispose of or recycle your phone, here’s how you can remove your personal info and content. Note that it is your responsibility to remove all private content.
Nokia 230 Gebruikersgids 8 Produk- en veiligheidsinligting VIR JOU VEILIGHEID Lees hierdie eenvoudige riglyne. As jy dit nie volg nie, kan dit gevaarlik wees of plaaslike wette en regulasies oortree. Lees die volledige gebruikersgids vir meer inligting. SKAKEL AF BY INGEPERKTE AREAS...
Page 18
Nokia 230 Gebruikersgids Alle draadlose toestelle kan steuring ondervind, wat die werking daarvan kan beïnvloed. GEMAGTIGDE DIENS Slegs gemagtigde personeel mag hierdie produk installeer of herstel. BATTERYE, HERLAAIERS, EN ANDER BYKOMSTIGHEDE Gebruik slegs batterye, herlaaiers en ander bykomstighede wat deur HMD Global Oy vir gebruik met hierdie toestel goedgekeur is.
Nokia 230 Gebruikersgids BESKERM JOU GEHOOR Om moontlike gehoorskade te voorkom, moenie vir lang tye teen hoë volume luister nie. Wees versigtig as jy die toestel naby jou oor hou terwyl die luidspreker aan is. EMERGENCY CALLS Belangrik: Verbindings in alle omstandighede kan nie gewaarborg word nie. Moet nooit net op ’n draadlose foon staat maak vir noodsaaklike kommunikasie soos mediese noodgevalle nie.
Nokia 230 Gebruikersgids • Hou die toestel droog. Neerslag, toestel beskadig en kan dalk regulasies humiditeit, en alle soorte vloeistowwe of vir radio-toestelle skend. vog kan minerale bevat wat elektroniese • Moenie die toestel of die battery laat val, stroombane kan korrodeer.
Nokia 230 Gebruikersgids DEURGEHAALDE WIELDROM-SIMBOOL Deurgehaalde wieldrom-simbool Die deurgehaalde wieldrom-simbool op jou produk, battery, literatuur of verpakking herinner jou daaraan dat alle elektriese en elektroniese produkte en batterye na afloop van hul leeftyd geskei moet word. Onthou om eers persoonlike data van die toestel af te verwyder.
Nokia 230 Gebruikersgids Uiterste temperature verminder die battery se kapasiteit en leeftyd. Hou altyd die battery tussen 15 °C en 25 °C (59 °F en 77 °F) vir optimale werking. ’n Toestel met ’n warm of koue battery kan dalk tydelik nie werk nie. Let wel dat die battery dalk vinnig in koue temperature kan leegloop en genoeg krag kan verloor om die foon binne minute af te skakel.
Nokia 230 Gebruikersgids MEDIESE TOESTELLE Om radio-oordragtoerusting te gebruik (insluitend draadlose fone) kan steuring veroorsaak vir onvoldoende afskermde mediese toestelle se werking. Raadpleeg ’n dokter of die mediese toestel se vervaardiger om te bepaal of dit voldoende afgeskerm is teen eksterne radio- energie.
Nokia 230 Gebruikersgids VOERTUIE Radioseine kan onbehoorlik geïnstalleerde of onvoldoende afgeskermde elektroniese stelsels in voertuie affekteer. Kontak jou voertuig of sy toerusting se vervaardiger vir meer inligting. Slegs gemagtigde personeel behoort hierdie toestel in ’n voertuig te installeer. As dit verkeerd geïnstalleer word, kan dit gevaarlik wees en jou waarborg ongeldig maak.
Nokia 230 Gebruikersgids Tydens algemene gebruik is die SAR-waardes gewoonlik ver onder die waardes wat hier bo ge- noem word. Dit is omdat die gebruikskrag van jou selfoon ter wille van stelseldoeltreffendheid en om steuring op die netwerk te minimaliseer, outomaties verminder word wanneer volle krag nie vir die oproep nodig is nie.